Internasionale Geregshof

Logo van die Internasionale Geregshof
Die Vredespaleis in Den Haag, Nederland, is die Internasionale Geregshof.

Die Internasionale Geregshof (IGH, kortweg Wêreldhof, Engels: International Court of Justice, ICJ; Frans: Cour internationale de Justice, CIJ) is die primêre geregtelike been van die Verenigde Nasies (VN). Dis gesetel in die Vredespaleis in Den Haag, Nederland, en verhoor en beslis regskwessies wat deur lidlande van die VN aanhangig gemaak word, en voorsien ook menings oor regsvrae wat deur behoorlik gemagtigde internasionale takke en deur die VN se Algemene Vergadering voorgelê word.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search